PRINTED BY CREDA COMMUNICATIONS, CAPE TOWN, FOR THE GOVERNMENTPRINTER, PRETORIA, TEL. (012) 334-4507, 334-4511, 334-4509, 334-4515—7000GEDRUK DEUR CREDA COMMUNICATIONS, KAAPSTAD, VIR DIESTAATSDRUKKER, PRETORIA, TEL. (012) 334-4507, 334-4511, 334-4509, 334-4515—70001951527 NOVEMBER101NASIONALE WET OP VELD- EN BOSBRANDE, 1998—————————(Engelse teks deur die President geteken.)(Goedgekeur op 19 November 1998.)—————————WETOm die reg betreffende veld- en bosbrande te hervorm; om sekere bepalings van dieBoswet, 1984, te herroep; en om vir verbandhoudende aangeleenthede voorsiening te maak.Die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika verorden die volgende wet:INDELING VAN WETHOOFSTUK 1INLEIDENDE BEPALINGS1. Doel2. UitlegHOOFSTUK 2BRANDBESKERMINGSVERENIGINGS3. Vorming van brandbeskermingsverenigings4. Registrasie van brandbeskermingsverenigings5. Pligte van brandbeskermingsverenigings6. Brandbeskermingsbeamptes7. Finansiële en ander bystand8. Deregistrasie van brandbeskermingsvereniging...